Lees ook: Minstens 80 skoolmeisies in Afghanistan vergiftig
ActionSA het gewaarsku oor die moontlikheid van ‘n cholera-uitbraak in Durban as die eThekwini-munisipaliteit “nie hulle rioolstelsel regmaak nie”.
Die party het aan eNCA gesê die munisipaliteit het nie die herstelwerk ‘n prioriteit gemaak nie ten spyte van die R1.5 m wat hulle ontvang het om die vloedskade te herstel.
ActionSA het dokumente by die Gautengse hooggeregshof ingedien teen die munisipaliteit vir die “versuim om die probleem reg te maak”.
Bronne: eNCA, News365, ActionSA



