Lees ook: Woolworths verdedig ‘Pride month’- veldtog
Altesaam 25 atlete is gediskwalifiseer van Sondag se 96ste Comrades-marathon omdat hulle na bewering gelieg het oor hulle kwalifiserende tye.
Die atlete behoort aan minstens 19 verskillende hardlooporganisasies. Hulle sal ook vir die volgende twee jaar verban wees van deelname aan die Comrades.
Die marathon begin Sondagoggend 05:30 in Pietermaritzburg en eindig 12 uur later in Durban.
Bronne: eNCA, ECR, SABC



