Woolworths verdedig ‘Pride month’- veldtog

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Woolworths gekritiseer vir ‘Pride month’-veldtog

Woolworths het hulle “Pride month”-veldtog verdedig en gesê daar is geen debat nie; hulle gaan aanhou om “Pride month” te vier.

Dit volg na verskeie oproepe om Woolworths te boikot oor die veldtog en reeks produkte. Verskeie mense het gekla oor die veldtog en die feit dat dit gevier word, maar niks word deur Woolworths gedoen om hulle winkels meer toeganklik vir gestremde mense te maak nie.

Woolworths het die mense wat hulle kritiseer geblok en diegene wat hulle ondersteun, is geantwoord.

Bronne: TimesLIVE, IOL, Affluencer, Twitter

Lees ook: Woolworths gekritiseer vir ‘Pride month’-veldtog