Aktrise Christia Visser se dogtertjie word een

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse aktrise Christia Visser se dogtertjie, Kida, het onlangs haar eerste verjaardag gevier.

“En net so is ons baba groot,” skryf die aktrise. ‘Alhoewel ons tyd neem om alles in te asem, beweeg dit ‘n bietjie te vinnig.”

“Een jaar van lief wees vir jou!”

Kida is Christia en haar man, Thomas Webb, se eersteling.