‘n Vrou (92) en haar kleindogter is beide op 31 Mei in die Jozini-area noord van KwaZulu-Natal verkrag.
Volgens Women for Change het onbekende mans glo by die gesin se woning ingestorm, die slagoffers gedreig en toe die ouma en die kleindogter verkrag.
Niemand is nog in hegtenis geneem nie.



