Kyk: ‘Petroltenkwa’ aan die brand – vermy N1 by Bothalaan in Centurion

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk video!

Aanvanklike berigte sê dat ‘n petroltenkwa op die N1 by Bothalaan in Centurion aan die brand is.

Beide rigtings word blokkeer. Die N1 Noord en Suid is tans vir verkeer gesluit.

Die nodige nooddienste is op die toneel.

Bron: Gauteng Traffic gemeenskaps What’sApp-groep.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.