ANC bevestig dood van Tina Joemat-Pettersson

Deel hierdie storie / Share this story

Voormalige minister Tina Joemat-Pettersson is Maandag in die ouderdom van 59 oorlede.

Die ANC se parlementêre koukus het vroeër vanaand die nuus bekendgemaak. “Dit is met hartseer dat ons die dood van ons geliefde kameraad Tina Joemat-Pettersson aankondig.”

Joemat-Pettersson was ‘n ANC-LP.

(Fotokrediet: BusinessLIVE)