29-jarige man kry lewenslange tronkstraf vir die verkragting van ’n 8-jarige meisie op verskeie geleenthede

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Vrou wat by hof afgemaai is, geïdentifiseer

Die Durbanse streekhof het ’n 29-jarige man tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van ’n 8-jarige meisie, op verskeie geleenthede in September 2021, in die Cato Manor-gebied van KwaZulu-Natal (KZN).

Klik hier om die volledige artikel te lees