PAS BEKEND | Ondersoeker in die Thabo Bester-ontsnappingsaak neem glo sy eie lewe

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Sol Plaatje oudit uitkomste ‘n aanklag teen die ANC-plaaslike regering

Brigadier Athlenda Mathe, nasionale polisiewoordvoerder, het die dood van een van die ondersoekers in die Thabo Bester-ontsnappingsaak bevestig.

Daar word beweer dat hy sy eie lewe geneem het nadat hy die hofsaak van dr. Nandipha Magudumana vanoggend bygewoon het.

Klik hier om die volledige artikel te lees