Die polisie in Umlazihet het ‘n saak geopen om sewe sake van moord en twee van poging tot moord te ondersoek na ‘n skietvoorval wat Saterdagoggend sewe lewens geëis het.
Volgens die polisie is die motief vir die moorde nog nie bekend nie.
Enigiemand met inligting kan die polisie by 08600 10111 kontak.



