ANC bevind Ace Magashule skuldig op aanklagtes

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Altesaam 17 verskyn in hof vir openbare geweld

Die ANC- dissiplinêre komitee het die voormalige sekretaris-generaal Ace Magashule skuldig bevind op aanklagtes van oneer.

Die aanklagtes hou verband met ‘n brief waarin hy president Cyril Ramaphosa in Mei 2021 geskors het ná hy geskors is oor die abestoskorrupsiesaak in Bloemfontein wat teen hom aangebring is.

Magashule het steeds nie om verskoning gevra nie, selfs na hy beveel is en gaan moontlik uit die ANC geskop word na hy nie redes waarom hy in die party gehou moet word, ingedien het nie.  

Bronne: eNCA, TimesLIVE, Polity.org

Lees ook: Altesaam 17 verskyn in hof vir openbare geweld