Altesaam 17 verskyn in hof vir openbare geweld

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Elf in hegtenis op Ficksburg, uit op borg

Altesaam 17 persone is Sondag in hegtenis geneem vir openbare geweld by die Van Reenen-pas. Hulle het gister hulle eerste verskyning in die Ladysmith-landdroshof gemaak.

Wil jy jou produk, diens of onderneming aan meer as 200 000 sosialemedia-volgelinge en meer as 1 miljoen lesers bemark? Stuur ‘n e-pos aan [email protected] of klik op die skakel.

Die verdagtes het Sondag die N3 blokkeer na ’n man in hegtenis geneem is vir moord vroeër die dag en die polisie geweier het om hom aan die gemeenskap te oorhandig.

Bronne: SAPS

Lees ook: Elf in hegtenis op Ficksburg, uit op borg