Lees ook: 11 in hegtenis geneem by Ficksburg betoging
Die gemeenskapslede wat tydens betogings op Ficksburg in hegtenis geneem is, het gister in die Ficksburg-landdroshof verskyn.
Elf mense is Donderdag in hegtenis geneem vir openbare geweld tydens die betogings oor dienslewering in Meqheleng, Ficksburg.
Die elf is vrygelaat op borg en moet weer op 28 Junie 2023 in die hof verskyn.
Bronne: SAPS



