Help om Gaby met bekommerde ouers te herenig

Deel hierdie storie / Share this story

Nonkululeko Gabriella Luenza Ndaba, oftewel “Gaby” (32), is sedert 26 Mei 2023 in Gauteng vermis.

Wil jy jou produk, diens of onderneming aan meer as 200 000 sosiale-media volgelinge en meer as 1 miljoen lesers bemark? Stuur ‘n e-pos aan [email protected] of klik op die skakel.

Sy het ongeveer 17:30 vermis geraak nadat sy gaan stap het.

Haar selfoon is sedertdien af.

Sy was in ‘n swart sweetpakbroek, blou hoodie met die nommer “99” in rooi voor op gedruk en ‘n geel MTN-serp om haar kop en swart-en-wit Nike-seilskoene, geklee.

Gaby het bruin oë, swart hare, weeg ongeveer 50 kg en is 1.5 meter lank.

Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, kan daar met die volgende persone in verbinding getree word:

SAPD Dawnpark – 011 862 8000, Stop Misdaad by 08600 10111 of die MySAPS toepassing

Wendy – Missing in SA – 072 649 7683

Louise – Missing in SA – 083 285 5994

Connie – Missing in SA – 072 911 6124

Matt – Missing in SA – 081 010 3888

Grayham – Missing in SA – 076 712 7062

Alternatiewelik kan die volgende nommers van Women For Change geskakel word:

082 648 9010, 072 075 7742 of 078 4111 511

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.