Toeris sterf toe weerlig hom tref

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Britse toeris is dood nadat hy in Griekeland deur weerlig raakgeslaan is.

Owerhede in Griekeland het die toeris as die 26-jarige Scott Aaron Seddon identifiseer. Hy is Maandagmiddag dood toe hy deur weerlig getref is. Hy en sy meisie was glo op ‘n paddle board toe die ongeluk plaasgevind het.

Lees meer hier.