Marianca Maree (9) van die Gekombineerde Skool Swartruggens in Noordwes se afsterwe is deur die skool op hul Facebook-blad bekendgemaak.
Wil jy jou produk, diens of onderneming aan meer as 200 000 sosiale media volgende en meer as 1 miljoen lesers bemark? Stuur ‘n e-pos aan [email protected] of klik op die skakel.
‘n Roudiens vir haar sal Woensdag 31 Mei 2023 om 14:00 uit die NG Kerk in Swartruggens plaasvind.
Marianca is oorlede nadat ‘n derm gebars het.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



