Bobby van Jaarsveld se seun ‘stout maar vol liefde’

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby van Jaarsveld het twee foto’s van sy seun Leben met ‘n beskrywing op sosiale media gedeel.

Wil jy jou produk, diens of onderneming aan meer as 200 000 sosialemedia-volgelinge en meer as 1 miljoen lesers bemark? Stuur ‘n e-pos aan [email protected] of klik op die skakel.

Volgens pa Bobby is die eerste foto hoe ‘n mens “stout in ‘n foto beskryf”.

Maar hy het Leben ook as liefdevol beskryf.

Lees hier:

Kyk…as ñ mens stout moet beskryf in ñ foto…is dit die 1ste een 😂 maar hy is vol liefde en hy deel dit so maklik uit vir almal rondom hom❤️

#MySeun#Leben

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.