Lees ook: Drie SA polisie-leerlinge toets positief vir cholera
24 mense is dood van cholera na ’n uitbraak in Hammanskraal.
23 mense is dood in Hammanskraal en een in die Vrystaat.
Daar is tans 48 bevestigde gevalle van cholera by die Jubilee hospitaal.
Die nasionale polisiekommissaris het gesê meer gaan gedoen word om hulle rekrute in Hammanskraal te beskerm na drie positief getoets het vir cholera.
Bronne: eNCA, EWN, The Citizen
Lees ook: Drie SA polisie-leerlinge toets positief vir cholera



