Lees ook: Kind steek glo skoolslaapsaal aan brand oor gekonfiskeerde selfoon
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir ‘n intense koue front wat na verwagting Woensdagaand die suid-westerlike dele van die Wes-Kaap sal tref.
Reën en wind word vir Donderdag voorspel.
Die koue front sal na verwagting Vrydagmiddag begin opklaar. Die temperature deur die dag sal daal tot die maksimum na verwagting onder 10°C is.
Daar is ook ‘n waarskuwing vir moontlike vloede môre in die suid-westerlike dele van die Wes-Kaap.
Bronne: IOL, Cape Town ETC., The Citizen
Lees ook: Kind steek glo skoolslaapsaal aan brand oor gekonfiskeerde selfoon



