Brackenfell-moordsaak weer uitgestel oor beurtkrag

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Moordsaak van Brackenfell-onderwyser uitgestel as gevolg van beurtkrag

Die saak van die man wat na bewering sy buurman doodgesteek het, is weer weens beurtkrag uitgestel.

Gareth Blight word van moord aangekla nadat hy glo op 29 April sy buurman, Shane Human, met ‘n kombuismes in die bors gesteek het.

Die twee mans was glo in ‘n argument betrokke na Blight glo rassistiese opmerkings gemaak het oor Human en sy familie.

Die saak is tot Vrydag uitgestel vir die borgaansoek.

Bronne: IOL, Cape Town ETC., VN Explorer

Lees ook: Moordsaak van Brackenfell-onderwyser uitgestel as gevolg van beurtkrag