Corne Hanzen (25) is sedert 20 Mei 2023 in Gauteng vermis.
Hy is die laaste keer by sy huis in Randgate, Randfontein, gewaar.
Indien enigiemand weet waar hy hom bevind kan daar met die volgende nommers in verbinding getree word:
Randfontein-polisie – 011 767 2350
Missing Children South Africa – 072 647
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



