Die Duitse polisie wat op soek is na die vermiste Madeleine McCann se liggaam, begin binnekort met ‘n reuse soektog by die afgeleë Algarve-reservoir waar die verdagte Cristian Brueckner gereeld was.
Die polisie in Portugal sal na verwagting binnekort die paaie op pad en vanaf die dam afsper.
Die owerhede begin na verwagting Dinsdag met die soektog.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



