‘n Graad 11-leerling aan die Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria is oorlede.
Die skool het op sosiale media die dogter se dood bekendgemaak.
“Annerien, jou plekkie is leeg, jou fluit nou stil, maar jou nagedagtenis leef voort in elke blou Affiehart. Mag jy in vrede rus.”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



