Die 15-jarige Kayla Keyshia Chunder is gevind.
Volgens Missing Children South Africa was Chunder laas op 17 Mei gesien toe sy haar huis in Lotus Park in Ispingo verlaat het.
Sy is veilig en ongedeerd gevind.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



