KWV se uitvoerende hoof bedank vroeg uit sy pos na RHOWL-herrie

Deel hierdie storie / Share this story

KWV het Donderdag aangekondig dat John Loomes vanaf 1 Junie as sy nuwe uitvoerende hoof sal dien.

Die huidige uitvoerende hoof, Boyce Lloyd, sal vroeg uit sy pos bedank te midde van woede oor sy vrou se verskyning op die kykNET-realiteitsreeks Die Real Housewives van die Wynlande.

Lloyd sou eers volgende jaar uit sy pos tree.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel