Miley Cyrus het nog ‘n nuwe musiekvideo bekendgestel. Aanhangers glo dat sy in hierdie nuwe liedjie, Jaded, oor haar eks-man Liam Hemsworth sing.
Die liedjie gaan oor ‘n verhouding wat opgebreek is en oor die dinge waaroor sy spyt is in vorige verhoudings.
Die liedjie het i die eerste 24 uur nadat dit vrygestel is reeds meer as 2 miljoen kyke op YouTube gehad.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



