Lees ook: Pravin Gordhan sê André de Ruyter het alleen ondersoek begin
Die Automobile Association het hulle opinie uitgespreek oor die huidige data voorsien deur die Sentrale Energiefonds wat aandui dat die petrolprys sal daal in Junie.
Die AA het gesê hulle glo die petrolprys sal steeds daal in Junie, selfs al verander die data nader aan die einde van die maand.
Die voorspelling is dat die petrolprys sal daal met ongeveer R1 per liter en diesel sal daal met R1.30 per liter, indien die data dieselfde bly.
Bronne: eNCA, SowetanLIVE, The Citizen
Lees ook: Pravin Gordhan sê André de Ruyter het alleen ondersoek begin



