Kyk die video’s: Die Kontrak 3 se Top 24 bekendgestel

Deel hierdie storie / Share this story

Die wag is verby, Die Kontrak Seisoen 3, se Top 24 is vandag bekendgestel.

Die Top 24 gaan volgens ‘n plasing op Die Kontrak 3 se Facebook-blad Dinsdag 23 Mei 2023 by ‘n geleentheid in Pretoria wat eksklusief is optree en sal meeding om die Top 4 van elke mentor te wees.

Indien jy van die aand en verfilming van die eerste episode wil deel wees kan jy jou kaartjies hier kry:

Daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar.

Kyk hier onder na elke mentor se Top 6 wat gekies is.

https://itickets.co.za/events/473556

#Die Kontrak 3 sal van September 2023 af op eTV uitgesaai word.

Demi Lee Moore:

Jan-Mattys Van Lill

Anika De Beer

Chris Steyn

Carmen Basson (Le Roux)

Carley Janse van Vuuren

Abigail Heyns

Tarryn Lamb:

Carl Kitshoff

Edo

Ariana Venus Behr-Greeff

Miranda Mörsner

Erasmus the Mind

Leon van Zyl

Refentse:

Wilton French

Jacolize Van Niekerk

Zoe Zana

Bianca White

Ruan Nel

Henna

Monique Steyn:

Lance Jelliman

Damian Beer

Jo-Mari Malan

Anastacia Pharo

Deon Terblanche

Vivien Redelinghuys

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.