Eskom waarsku oor fase 8 beurtkrag dié winter

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Moordsaak van Brackenfell-onderwyser uitgestel as gevolg van beurtkrag

Eskom het ‘n waarskuwing uitgereik dat fase 8 beurtkrag dié winter ingestel kan word as hulle ingrypings nie werk nie.

Fase 8 beurtkrag sal 8 000 megawatts van die sisteem af benodig wat sal beteken Suid-Afrikaners sal nog langer sonder elektrisiteit wees.

Eskom is tans op fase 4 en fase 6 beurtkrag met baie huishoudings en besighede wat vir meer as tien uur sonder krag sit met geen einde in sig nie.

Bronne: IOL, The Citizen, TechCentral

Lees ook: Moordsaak van Brackenfell-onderwyser uitgestel as gevolg van beurtkrag