VOLG REGSTREEKS: Oudpresident Jacob Zuma teen President Cyril Ramaphosa in die hof

Deel hierdie storie / Share this story

LEES OOK: Kenny Kunene gekritiseer vir klopjag op ‘gekaapte geboue’

President Cyril Ramaphosa en oudpresident Jacob Zuma is in die hof oor die voormalige staatshoof se private vervolging.

Dit is in verband met die eise teen staatsadvokaat Billy Downer en News24-joernalis Karyn Maughan.

Klik hier om die volledige artikel te lees