LEES OOK: Vrou in hof na beweerde verkoop van R720 000 huis wat sy nie besit nie
Die Russiese ambassade in Suid-Afrika het Dinsdag ’n verklaring uitgereik waarin dit sê dat die Verenigde State van Amerika (VSA) se bewerings dat Suid-Afrika in Desember 2022 wapens aan boord van die Russiese vaartuig Lady R gelaai het geen verrassing is nie, en bygevoeg dat dit nie Suid-Afrika kan “straf” omdat dit “bande met Rusland het nie”.



