LEES OOK: Valie sterf in die hospitaal
Die staat se kragvoorsiener, Eskom, het in ’n verklaring Suid-Afrikaners verseker dat daar geen dreigende ineenstorting van die kragnetwerk is nie. Dit nadat sosiale media-plasings beweer het dat die land ’n dreigende algehele “verduistering” in die gesig staar.



