Megyn Kelly se boodskap aan Charlize Theron – “…come f*ck me up”

Deel hierdie storie / Share this story

Kyk video hier:

Megyn Kelly, joernalis en aanbieder van die “The Megyn Kelly Show,” in die VSA het nadat Charlize Theron gesê het: “…we got you and I will f*ck anybody up who is like trying to f*ck with anything with you guys…” gesê: “Why doesn’t Charlize Theron come and f*ck me up? Because I’m against her on this.”

Dit kom nadat daar ‘n Hollywood-telethon gehou was vir “Drag Isn’t Dangerous” en meer as ‘n halfmiljoen dollar ingesamel is.

In die video kan ‘n videogreep van Theron gesien word.

Die program maak dit duidelik dat hulle nie teen “Drags” is nie, maar wel daarteen is dat jong kinders blootgestel en geseksualiseer word. Hulle is van mening dat dit as kindermishandeling gesien hoort te word.

In ‘n gedeelte van die video kan gesien word hoe ‘n kind aan ‘n onbehoorlike optrede bloodgestel word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.