LEES OOK: Vrou in motorvoertuig doodgeskiet
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Vhembe-distrik in Limpopo het ’n soektog van stapel gestuur na vyf onbekende manlike verdagtes wat op Sondag, 14 Mei 2023, om 01:05 kitsbanke in die Waterval-polisiëringsgebied gebombardeer het.



