Die redaksie en personeel van FiND iT wil ‘n gelukkige Moedersdag aan al ons FiND iT-mammas, of jy nou ‘n Ouma, stiefma, aanneemma, pleegma, tante, suster, niggie, dogter, voornemende mamma of ‘n hondemamma is, toewens.
‘n Spesiale wens ook aan al die mammas in die ouetehuise.
Mag julle almal ‘n baie geseënde en geliefde dag hê.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.



