Bobby van Jaarsveld en sy gesin is terug van Mauritius

Deel hierdie storie / Share this story

Bobby van Jaarsveld, sy vrou Anna en hul kroos het vanaf 4 Mei vir ‘n rukkie met vakansie in Mauritius uitgespan.

Die sanger het gisteraand grappenderwys foto’s van hulle op sosiale media gedeel waarin hy sê dat hulle terug van vakansie af is.

Hy het ook ‘n paar dae vantevore ‘n foto gedeel waarin hy in ‘n SA-vlag speedo lê met die kommentaar:

Representing 🇿🇦 in Mauritius 🇲🇺

Because someone has to 😜

Foto: Bobby van Jaarsveld Facebook-blad

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.