KYK: Karlien van Jaarsveld se Elah se eerste skoolfoto met tatoe

Deel hierdie storie / Share this story

Die Suid-Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld het baie aanhangers laat terugdink aan hulle eie kinders se eerste skoolfoto’s toe sy Donderdag ‘n foto van haar dogtertjie, Elah, se eerste skooldag op sosiale media gedeel het.

In die foto sit klein Elah saam met haar twee blondekop boeties en glimlag breed vir die kamera.

Op haar arm, baie duidelik in die foto, het sy ‘n Spur-tatoe.

“Elah se eerste skoolfoto, met ‘n Spur-tattoo,” skryf van Jaarsveld.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel