Lees ook: Eskom kan tot fase 10-beurtkrag instel
Soos die nasionale beurtkrag vererger, groei oproepe vir nog ‘n nasionale stilstand.
Die oproepe vir ‘n nasionale stilstand het twee maande gelede begin, maar die beurtkrag het intussen vererger.
Verskeie sosialemediagebruikers het weer begin vra vir ‘n nasionale stilstand om die regering te dwing om daadwerklik iets omtrent die beurtkragprobleem te doen.
Beurtkrag het ‘n impak op besighede, onderwys, hospitale, die ekonomie en ook veiligheid, aangesien misdadigers die situasie uitbuit vir die pleeg van misdrywe.
Bronne: IOL, DFA, VN Explorer
Lees ook: Eskom kan tot fase 10-beurtkrag instel



