Lees ook: Trokdrywer in hegtenis vir beweerde verkragting van ryloper
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir koue, nat weer oor die volgende paar dae wanneer ‘n koue front later die week die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Oos-Kaap gaan tref.
Die koue front sal na verwagting Donderdagoggend die Wes-Kaap tref met temperature wat kan daal tot onder 10°C. Daar is ook ‘n kans vir sneeu in die Wes-Kaap en in die suidelike hooglande in die Noord-Kaap op Vrydag en Saterdag.
Die koue front sal oor die naweek duur.
Bronne: Cape Town ETC., Twitter, The Citizen
Advisory: Very cold, wet and windy conditions expected over the southern high-lying areas of the Namakwa region and over the interior of the Western Cape from Friday 12 May to Saturday 13 May 2023. pic.twitter.com/80dI0ln9M2
— SA Weather Service (@SAWeatherServic) May 9, 2023
Lees ook: Trokdrywer in hegtenis vir beweerde verkragting van ryloper



