LEES OOK: Agt kritiek en verskeie ander beseer tydens kop-aan-kop-botsing
Minister Mondli Gungubele het by navraag oor die koste van data en datadekking gesê dat Suid-Afrika die duurste mobiele data in die streek het en die 34ste plek uit 47 lande in die Research ICT Africa Mobile Pricing (RAMP) beklee.



