KZN-man aangekla van verkragting van 4-jariges laat vaar borgaansoek

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Raadslid in hegtenis na hy glo 12-jarige probeer verkrag

‘n Man (32) wat aangekla is van die verkragting van twee 4-jariges wat hy elke dag skool toe moes neem, het Dinsdag in die Pongola-landdroshof verskyn. Die man het sy borgaansoek laat vaar.

Hy het die 4-jariges elke dag skool toe geneem en het hulle glo bedwelm en verkrag op pad skool toe.

Die saak is tot 12 Junie uitgestel vir verdere ondersoek.

Bronne: IOL, ECR Flipboard

Lees ook: Raadslid in hegtenis na hy glo 12-jarige probeer verkrag