Twaalf beseer in multivoertuig-ongeluk

Deel hierdie storie / Share this story

Twaalf mense is beseer in ‘n motorongeluk waarby verskeie voertuie Dinsdagoggend op die N2 naby die NPC-sementfabriek betrokke was.

Emer-G-Med-paramedici saam met ALS-paramedici is na die toneel ontbied en het die beseerdes op die toneel behandel voor hulle met ambulanse na hospitale geneem is vir behandeling.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel