Nuwe Johannesburgse burgemeester van bedrog beskuldig

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Drie kinders dood in Allen Mall-skietery

Kabelo Gwamanda word van bedrog beskuldig. Hy het na bewering ‘n begrafnisskema gebruik om mense te bedrieg.

Die DA het die nuwe Johannesburgse burgemeester 48 uur gegee om sy kant van die saak te stel, maar die Al Jamah-ah-partyleier het gesê Gwamanda is deeglik ondersoek.

Bronne: eNCA, Briefly, News365

Lees ook: Drie kinders dood in Allen Mall-skietery