Pretty Yende maak SA trots by koning Charles se kroning

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Suid-Afrika maak gereed vir koning Charles se kroning

Pretty Yende, bekende Suid-Afrikaanse operasanger, het Saterdag by koning Charles III se kroning opgetree.

Pretty Yende, in ‘n pragtige geel rok van Stéphane Rolland, het ‘n massiewe applous na haar optrede van haar aanhangers op sosiale media ontvang.

Yende is deur koning Charles self genooi om by die kroningseremonie op te tree.

Bronne: Republic World, Cape Talk, SA People

Lees ook: Suid-Afrika maak gereed vir koning Charles se kroning