Lees ook: Suid-Afrika maak gereed vir koning Charles se kroning
President Cyril Ramaphosa het toestemming gegee dat 880 SANDF-lede aangewend word om Eskom-kragstasies oor die land heen te beskerm.
Die soldate sal help om sabotasie, diefstal en ander misdrywe wat die funksionaliteit van die kragstasie sal raak, te keer.
Die soldate sal vanaf 17 April tot 17 Oktober ontplooi word. Dit sal meer as R146 miljoen kos.
Bronne: eNCA, EWN, Jacaranda FM
Lees ook: Suid-Afrika maak gereed vir koning Charles se kroning



