Lees ook: President Cyril Ramaphosa gaan nie by koning Charles se kroning wees nie
Die Britse hoë kommissaris in Suid-Afrika het ’n onthaal gehou in die aanloop na koning Charles se kroning. Antony Philipson het gaste van verskeie sektore by sy onthaal gehad as deel van die viering van die historiese geleentheid.
Koning Charles en Camilla, die koningin-gemaal, gaan Saterdag 6 Mei om 11:00 gekroon word. Koning Charles sal Brittanje se 40ste heersende monarg wees sedert 1066.
Bronne: eNCA, ECR
Lees ook: President Cyril Ramaphosa gaan nie by koning Charles se kroning wees nie



