Lees ook: Kyk die kroning hier
Die hoof van die anti-monargiegroep Republic is in hegtenis geneem tydens ‘n betoging in Trafalgar Square.
Ses betogers is in Trafalgar Sqaure in hegtenis geneem terwyl hulle besig was om plakkate uit te haal. Hulle het op Twitter gekla omdat hulle “reg om vreedsaam te betoog” weggeneem is.
Nog betogers is by The Mall in hegtenis geneem. Die betogers is deel van die Just Oil-aktivistegroep.
Bronne: BBC, The Journal, The Guardian
Lees ook: Kyk die kroning hier



