Lees ook: Olimpiese atleet Tori Bowie oorlede
Die Olimpiese atleet Tori Bowie (32) was glo swanger toe sy vroeër die week oorlede gevind is in haar huis in Florida.
Haar liggaam is Dinsdag gevind tydens ‘n “wellfare check” na sy vir verskeie dae nie gesien is nie. Die polisie het gesê daar was geen teken van gemene spel nie.
Verskeie van haar bure het aan the Mail gesê dit het gelyk of sy sewe tot agt maande swanger was ten tyde van haar dood. Tori Bowie het wel nie die swangerskap bevestig nie.
Bronne: BANG Showbiz, The Mirror, Daily Mail
Lees ook: Olimpiese atleet Tori Bowie oorlede



