Koning Charles lei kroningsrepetisie in Westminster Abbey

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Man in hegtenis geneem buite Buckingham-paleis

Koning Charles en senior lede van die koninklike familie het Woensdagoggend ontmoet by Westminster-abdy vir die kroningsrepetisie. Koning Charles en sy vrou Camilla sal Saterdag gekroon word.

Prins William, sy vrou Katherine en hulle drie kinders was saam met ander familielede, insluitend prinses Anne, vir die kroningsrepetisie.

Die Diamond Jubilee State Coach en Gold State Coach is albei in die repetisie gebruik en toeskouers het in die strate opgedaag om te sien hoe dit Saterdag gaan lyk.

Bronne: BANG Showbiz, Mail Online, The Telegraph

Lees ook: Man in hegtenis geneem buite Buckingham-paleis