LEES OOK: Tweede ontsnapte verkragter gevang
’n 49-jarige verdagte is Woensdag 3 Mei 2023 in Potchefstroom deur die Valke se ernstige kommersiële misdaadondersoekspan in hegtenis geneem vir die smokkel van onwettige sigarette ter waarde van meer as R7,8 miljoen.



